Moe Howard

Moe Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Moses Harry Horwitz
Geboorte (1897-06-19)19 Junie 1897
Sterfte 4 Mei 1975 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Joan Howard Maurer
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1909–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Moses Harry Horwitz (19 Junie 1897 – 4 Mei 1975), beter bekend onder sy verhoognaam Moe Howard, was 'n Amerikaanse komediant en akteur. Hy is veral bekend as die leier van The Three Stooges, die klugkomediespan wat vier dekades lank in rolprente en televisie gespeel het. Dié groep het aanvanklik begin as Ted Healy and His Stooges, 'n optrede wat deur die vaudeville-kring getoer het. Moe se kenmerkende haarstyl het tot stand gekom toe hy 'n seun was en sy krulle met 'n skêr afgesny het, wat 'n onreëlmatige vorm tot gevolg gehad het wat 'n baksnit benader het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy